Skip to content
Menu

Die tema vir vanoggend 12 Junie se erediens wat deur dr Johannes Bingle hanteer gaan word, is : “Uitdaging versus roeping vir die gelowige roeping versus uitdaging”.

Die volledige liturgie vind u deur te klik op “Sketse” op die voorblad.

U kan die erediens volg deur op “video” op die voorblad  te klik.