Skip to content
Menu

Ons neem met leedwese kennis dat sr Rina Janse van Vuuren  Donderdag 16 Junie, in die ouderdom van 82 jaar, oorlede is. Sy was die moeder van sr Elna Spoelstra.

Die dag en tyd van die begrafnis is nog nie bekend maar dit sal uit die Gereformeerde Kerk Krokodilrivier (Brits) plaasvind