Skip to content
Menu

Die tema vir vanaand 19 Junie se erediens is : “Ons gebed se krag binne die ruimte en grense van die Onse Vadergebed”

Die Skriflesing is Matteus 6: 5-15 met vers 9a as teksvers.

Die volledige liturgie van die erediens wat gelei word deur dr Johannes Bingle (emerituspredikant van Windhoek), vind u deur te klik op “Sketse” op die voorblad.

U kan die videoweergawe van die erediens  volg deur hieronder op die pyltjie te klik.

[youtube id=”0ornOIyloHU”]