Vanaand se erediens is ‘n ruildiens met die Gk Bergsig en ds Anton Dednam gaan dit lei.
Die tema is : “Lief vir alle mense tot eer van God”
Die Skriflesing is Matteus : 5 : 38 tot 48 met verse 44 en 45 as teksverse en met klem ook op Sondag 40 van die Heidelbergse Kategismus.
Ons sing vanaand Psalm 33 : 1 en 2; Psalm 118 : 1 en 7 en Skrifberyming 14-1 : 1 en 2.
U kan die video-uitsending volg deur op die pyltjie hieronder te klik.
[youtube id=”vHLIeyCAPdE”]