Die tema vir vanoggend 2 Oktober se erediens is :” Gaan met fyn onderskeiding om met mag. Jy weet immers God regeer”.
Vir dié tema is die Skriflesing Rigters 8:22-23 en 9:1-24 en 9:55-57. Die teksvers is vers 9:9.
U kan die volledge preekskets vind deur op “Sketse” op die voorblad te klik .
Ons sing vanoggend Lied 190 : 1 en 3 (vooraf); Psalm 146 : 1 en 6 (omdigting); Psalm 145 : 4, 6 en 10 en Psalm 99 : 1, 3 en 5.
U kan die erediens in videoformaat volg deur hieronder op die pyltjie te klik.
Ons maak verskoning vir die vorige uitsendings waar daar as gevolg van internetprobleme geen uitsendings was nie
[youtube id=”NTWH_JjkjEo”]