Skip to content
Menu

Die tema vir vanaand se erediens is : ” Gelowige, jy is werklik gereinig. Moenie enigsins afdoen aan hierdie wonderlike sekerheid nie ”

Die Skriflesing is 1 Johannes 1 met vers 7 as teksvers.

Ons sing vanaand Psalm 147 : 3 en 4; Psalm 25 : 2 en 4 (omdigting) en Skrifberyming 5-2 : 3 en 4.

U kan die erediens hieronder volg.

[youtube id=”bGww6VOUg70″]