Skip to content
Menu

Tydens die erediens vanoggend 25 September word Hebreërs 13 : 7 tot 19 gelees en is die teksvers vers 8.

Die tema  van die erediens is :” ‘n Hart wat werklik versterk is, is nodig om jou lewe nuut in te rig “.

  • Moenie nou terugdeins nie.
  • Jou hart moet met die regte “middel” versterk word.
  • Versterk dan jou diepste innerlike met genade .                                                                   -hierdie genade is eerstens genade vir die gelowige se hele lewensloop                                       – hierdie genade is tweedens die genade van God in Jesus Christus – Jesus Christus wat “gister”, “vandag” en “tot in ewigheid ” dieselfde is.

U kan die volledige preekskets lees deur op “Sketse” op die voorblad te klik.

Ons sing vanoggend Lied 169 : 1, 2 en 3 (vooraf); Psalm 121 : 1 en 4; Skrifberyming 15-7 : 1 en 5 en Psalm 103 : 9 en 11.

U kan die erediens op YouTube of hieronder volg.

[youtube id=”ckhSaSD-0aU”]