Skip to content
Menu

Dr Douw Breed gaan ons voor met die tema “Van weerloosheid tot vertroue, tot vrede, tot vreugde!” met Psalm 16 as skriflesing en vers 1b as teks.

Ons sing Skrifberyming 1-6:1, 3 – Psalm 134:1, 2 (Omd) – Psalm 34:6, 7 – Ps. 16:1, 2, 3

U kan die videoweergawe van die erediens volg deur hieronder op die pyltjie te klik. Vir oudioweergawe moet u op “Oudio” op die voorblad klik.

[youtube id=”Ge_pSxlCGk4″]