Skip to content
Menu

Op Sondagaand 6 November het ons gemeente weer die Kersgebeure herdenk met ‘n erediens en ‘n musiekprogram daarna. Die aand se program is afgesluit met ‘n kaas-en-wyn in die saal. Foto’s van die kunstenaars en lidmate verskyn hieronder.

dscn4964 dscn4965 dscn4969 dscn4971 dscn4984 dscn4985 dscn4986 dscn4987 dscn4988 dscn4989 dscn4992