Skip to content
Menu

Verskillende Geloftefeeste vind in en om Pretoria sowel as op talle dorpe in Suid-Afrika plaas. Geloftefeeste naby ons gemeente is die een by die Gk Rietvallei en die een in die Voortrekkermonument. Beide funksies begin om 9.00.