Groep 1 vergader om 8.30 in die Konsistorie en behandel die preektema van 12 Februarie, nl. “Ons wat opreg bely, weet dat Sy kruis intense begrip bied van ons kruis en kroon. Die Skriflesing is Matteus 16:13-28.
Groep 2 vergader om 10.15 in die Konsistorie en behandel Johannes 2:23 tot 3:21
Groep 3 vergader om 18.30 in die Pastorie en behandel ook die preektema van 12 Februarie en die Skriflesing soos by groep 1 aangedui.