Vanaand se erediens is ‘n ruildiens met Derdepoort en ds Hardus Lee lei die erediens. Die tema van die erediens is :“God maak ons regverdig deur die geloof en laat ons in vrede met Hom leef.” Die Skriflesing is Romeine 5:1 tot 11 met verse 1 en 2 as teksverse.
Deur op “Sketse” op die voorblad te klik, vind u besonderhede oor die sang en ook ‘n preekskets van ds. Lee.
[youtube id=”31lXxZK9Rb4″]