Ons gemeente vier op Sondag 26 Februarie die Heilige Nagmaal. Die nabetragting volg direk daarna as deel van die erediens.Ons ouderlinge is tans hard besig om elkeen die lidmate in sy wyk te besoek en ons wens hulle God se seën toe op hulle arbeid.