Die Skriflesing vir vanaand 19 Februarie se erediens is 1 Korintiërs 3:9b tot 23 en die teksvers is verse 14 tot 15. Die tema is soos op die voorblad onder “Nuus” aangedui.
Ons sing vanaand Psalm 75:1, 4 en 6; Psalm 124:1, 2 en 3(omdigting) en Skrifberyming 15-7:2 en 5
U kan die erediens volg deur hieronder op die pyltjie te klik.
[youtube id=”4GeQUnYh3T8″]