Skip to content
Menu

Vanaand 12 Maart se diens is ‘n ruildiens waartydens ds Danie Snyman die diens sal lei.

Die tema van die diens is:”Jesus wys ons hoe liefde vir God se saak jou brand.”

Die Skriflesing is Johannes 2:13 tot 25 met vers 17 as teksvers.

Ons sing tydens die diens Psalm 9:1, 6 en 8; Psalm 40:4 en Psalm 119:50.

U kan inkyk op die diens deur hieronder op die pyltjie te klik