Skip to content
Menu

Vanoggend, 9 Julie , word die erediens gelei deur dr Johannes Bingle, emerituspredikant van die GK Windhoek.

Die Skriflesing is Sagaria 1:14 – 21 met verse 18 en 20 as teksverse.

Die volledige liturgie vind u onder “Sketse” op ons webwerf se voorblad.

Ons sing vanoggend Psalm 27:1 en 6; Lied 478:1 en 3; Psalm 2:1 en 6 en Psalm 33:5, 8 en 9.

U kan saam met ons aan die erediens deelneem deur hieronder op die pyltjie te klik of deur op YouTube onderaan hierdie bladsy te klik.