Die Skriflesing gedurende vanoggend 18 Maart se erediens is Rigters 16 met vers 21 as teksvers, Die tema is :“Toewyding aan die verhouding met God, bied ‘n skerp getuienis. Aan die ander kant ………..”
Die volledige preekskets vind u onder Sketse op ons voorblad.
Ons sing vanoggend Lied 210:1 en 2 (vooraf); Skrifberyming 10-2; Psalm 131:1,2 en 3 en Psalm 27:1 en 2.
U word uitgenooi om deel te neem aan die erediens deur in te kyk in die videoweergawe van die erediens – klik hieronder op die driehoekie of op YouTube.