Die Skriflesing vir vanoggend 2 September se erediens is Esegiël 1 met vers 28b as teksvers. die tema is:“Hoe gans anders is God en sy regering nie!”
U vind die volledige preekskets onder Sketse op die voorblad van ons webwerf.
Ons sing vanoggend Lied 182:1,2 en 3 (voor die diens); Psalm 121:1,2 en 4; Psalm 32:3 en 6 en Psalm 93:1,2 en 3.
U kan die erediens saam met ons volg deur hieronder op die driehoekie of op YouTube te klik.