Vanaand se diens is ‘n ruildiens met die Gk Lyttleton en gevolglik lei ds Christo Swanepoel die erediens.
Die Skriflesing is Psalm 21 en die tema is :”God se oorwinning laat sy kinders juig van dankbaarheid in geloofsverwagting”
- God se kinders se gejuig.
- God se kinders se dank.
- God se kinders se geloofsverwagting.
Ons sing vanaand Psalm 68:1 en 2; Psalm 21:1 en 9; Skrifberyming 10-2 en Psalm 99:1,2 en 3.
U kan na hierdie erediens inluister en inkyk.