Die Skriflesing vanaand 23 Desember is Psalm 150 met die klem op vers 6. Die tema van die erediens is “Ere aan God!”
Ons sing vanaand Psalm 149:1 en 2; Skrifberyming 4-6 en Psalm 150:1 en 3.
Dr. Douw ruil vanaand kansel met ds Hardus Lee van die GK Derdepoort. Hartlik welkom ds. Hardus!
Loer gerus vanaand in deur hieronder te klik op die driehoekie of op YouTube.