Die tema van die erediens vanaand 3 Februarie is :“God bewaar sy kerk wanneer die waarheid van die Heilige Gees ondermyn word”.
- Die ondermyning van die waarheid.
- Die blootlegging van die sonde.
- Die straf van die Gees.
Die Skriflesing is Handelinge 5:1 tot 11.
Ons sing vanaand Psalm 98:1 en 3; Psalm 43:3 en 4; Skrifberyming 10-2 en Psalm 36:1 en 3.
Vanaand se diens is ‘n ruildiens met die GK Lyttleton en ds Christo Swanepoel lei die diens.