Skip to content
Menu

Die Skriflesing vir vanoggend 31 Maart se erediens is Jeremia 7:1 tot 15 met die klem op verse 3 en 4. Die tema is soos reeds aangedui.

Ons sing vanoggend Psalm 122:1 en 2 (vooraf); Psalm 75:1, 4 en 6; Psalm 79:5 en 6; Psalm 33:10 en 11 en Psalm 78:3 en 4.

Die erediens word gelei deur proponent Juan Mienie.

Ons nooi u graag uit om in te skakel by ons direkte uitsendings van die eredienste via video of oudio.