Skriflesing: Handelinge 11:19-26, Teks 26, asook Lukas 14:25-33, Teks 27 & 33. Sang: Ps 111: 1-4 (Cloete), Sb 12-3: 1 & 2 & Sb 14-1: 1, 2 & 3.
- Absolute verbintenis aan Jesus Christus.
- Absolute verbintenis aan Jesus Christus se woorde.
- Absolute verbintenis aan Jesus Christus se verstaan van die Bybel.
- Absolute verbintenis om Jesus Christus se voorbeeld te volg.
- Absolute verbintenis om dissipels te maak.
Oudio is beskikbaar op die skakel soos aangedui op die hoofblad, kyk gerus deur YouTube hieronder deur op die pyl te klik.