Skriflesing is Efesiërs 5:1-20 met teks: vers 18.
Die hoofde waaronder die gelese gedeelte behandel word is:
- Ek leef nie die “ou lewe” soos iemand wat deur drank bedwelm is nie.
- Ek weet ek is deur die Gees verseël en onder sy volle invloed wil ek leef.
- ‘n Lewe onder invloed. (a) Onder die invloed van die Gees lewe ek “noukeurig.” (b) Onder die invloed van die Gees is daar in ons aanbidding: bemoediging, opregtheid en dankbaarheid.
Ons sing Ps. 93:1, 4, 5 (Omd); Ps. 36:2, 3; Ps. 9:1, 7, 8; Sb. 12-2: (Liturg lees v. 1-3) Gemeente v. 4, 5.
Onderaan is die video uitsending beskikbaar en oudio word op die hoofblad onder oudio uitgesaai.