Skriflesing is Lees Daniël 3 met teks:17. Ons sing Lied 152:1; Ps. 104:1, 17, 20, 21; Ps. 85:3, 4; Ps. 40:3, 8.
Die bediening konsentreer op drie punte:
- Druk van die wêreld
- Om onder druk van die wêreld duidelikheid te kan hê
- Om onder druk van die wêreld duidelik te kan bely.
Kyk gerus na die video hieronder of luister na die diens deur op oudio te klik.