Skriflesing is uit Efesiërs 4:25-5:5 en Teks: 5:1-2 ons sing Ps. 98:1-3 (Omd); Ps. 48:4, 5; Ps. 1:1, 4; Sb. 9-4:1, 2, 3.
Inleiding: Die opdrag in ons teksvers is duidelik: ons moet liefhê.
- Familie-liefde.
- Doelgerigte en suksesvolle liefde.
- Omvattende liefde (Leef daarin)
- Self-offering liefde.
Die diens word hieronder per video uitgesaai, maar kan ook ingeluister word deur op Oudio hierbo te klik.