Skriflesing is uit 1 Timoteus 3:14-16 met spesifieke aandag op vers 15. Sang is Ps. 25:1, 7; Ps. 119:33, 38; Sb 15-7:4, 5.
- Ons kom na U as ú huishouding.
- Ons kom met verwagting, want U is lewend.
- Lei ons om ons eie wil te kruisig en pilaar en fondament te wees.
Kyk hieronder na die diens of klik bo om na oudio te luister.