Dr Henk stoker gaan voor uit Genesis 1:1 & Jesaja 44:24 – Sang is Ps.19:1-2 / Skb.17(17-1):1,2,5,6 / Skb.(12-3):1-2 / Ps.8:3-7.
Die tema word onder die hoofde behandel
- Die ontstaan van alles
- Skepper en skepsel
Kyk gerus intyds in hieronder of luister via oudio.