Skriflesing: Matteus 7:24-29. Teks: vers 24 Sang: Lied 203:1, 3; Ps. 27:1, 2; Ps. 25:1, 2; Ps. 118:11, 13, 14.
Die boodskap se hoofpunte is:
- Storms in “elkeen” se lewe.
- Elkeen ingedeel: verstandige bouer of dwase bouer.
- Verstandige bouers.
Volg die diens deur die lewendige uitsendings op video hieronder of deur oudio te klik bo.