Skrifllesing: Numeri 6:22-27 en Psalm 67 Teks: Numeri 6:27 Sang: Sb. 12-3:1, 2; Ps. 4:3, 4; Ps. 105:5; Ps. 128:1, 4; Ps. 95:1, 7; Ps. 20:4, 5.
Die Erediens wat die doop en belydenisaflegging insluit word behandel as volg:I
- Inleiding.
- Die HERE is regtig, ja regtig teenwoordig.
- Die HERE is seënryk teenwoordig.
- My roeping is glashelder.
Neem gerus deel aan hierdie wonderlike geleentheid wat die Here gee. Video hieronder en Oudio op die boonste balkie.