Skriflesing: Jesaja 49: 1-13 Teksvers:4 Sang: Ps 122:1,2; Ps 31:15,18,19; Sb 8-1 (14):1,2.
Die volgende hoofpunte word behandel:
- Wie is die Kneg van die Here?
- Soms voel dit ek werk tevergeefs vir die Here
- Die Here sal werk in sy diens beloon
- Toon jy die vrug van die Woord in jou lewe?