Lees: Lukas 24:44-53 Belydenis: NGB artikel 4 Teks: Hebreërs 1:1-4
Tema behandeling:
- Die Ou Testament (vers 1,2)
- Die Nuwe Testament (vers 3a)
- Die ewige Testament (vers 3b-4)
Lewendige uitsending is deur oudio beskikbaar deur op die oudio skakel te klik. Dit word ook hieronder deur video beskikbaar gemaak.