Skip to content
Menu

Lees: 2 Tessalonisense  1:1-10 Teks: 5 Sing: Ps. 100:1, 2; Ps. 93-1:1, 2, 3; Ps. 43:3; Sb. 18-6:1, 2, 3.

  • Moenie God se oordeel in die tyd waarin ons nou leef, wegredeneer nie!
  • Dink aan God se oordeel (sy oordeel in hierdie tyd) as ‘n bewys wat bemoedig.
    • Sien God se magtige werk binne jou terwyl die regverdige oordeel reeds begin het.
    • Behou ‘n koninkryksperspektief.
    • Onthou waarop jou swaarkry afstuur.

Luister as alternatief op oudio.