Lees: Hebreërs 11:1-23
Teks: Hebreërs 11:21
Sang: Ps. 68:3, 4; Sb. 10-2; Ps. 119:19, 26, 33
- Is ek ‘n seëndief of ‘n seënuitdeler?
- Wie by die Here Self uitgekom het, het ware seën gevind.
- Wie tot aanbidding van die Here gevorder het, kan tot seën wees vir ander.