Lees: Jesaja 40:12-31
Teks: Jesaja 40:28
Sing: Ps. 34:1, 2; Ps. 46:1, 6; Ps. 68:1,9;
- Let fyn op vir tekens van geloofs-moegheid.
- Deeglike kennis van die Here is ʼn vereiste vir geloofsuithouvermoë.
- Met deeglike kennis kan ek op die Here hoop en dan voortdurend nuwe krag kry.