Skriflesing: Efesiërs 1:1-23 Teks: vers 18-19 Sing: Ps. 104:1, 19, 20; Ps. 81:1, 11, 12; Ps. 4:2, 4.
- Deur God se roeping is daar hoop.
- Deur God se erfdeel is daar vir ons ’n heerlike erfporsie.
- Deur God se uitnemende groot krag, kry die ware lewe in ons lewe gestalte!