Skriflesing: Daniël 5 Teks: vers 22 Sing: Ps. 124:1, 4; Ps. 149:1, 2; Ps. 20:4,5; Ps. 40:3,5.
- Ernstige bedreigings openbaar ontrouheid
- Wie die Allerhoogste getrou vereer, lééf onder beskerming
- Die getroues ontvang ook beskerming as die Allerhoogste tel, weeg en verdeel.