Lees: Handelinge 12 Teksvers:5 Sing: Ps. 84:3, 4; Ps. 81:10,11, 12; 86:1, 2, 4; Ps. 103:3, 7.
- Aanvaar ek en verwerk ek as gelowige God se vrymag?
- Het ek insig in God se regering?
- Wag ek volhardend op verhoring?
- Het ek perspektief op die mense in die “slawehuis”?