Lees: Galasiërs 3:1-14; Psalm 119:65-72
Belydenis: Dordtse Leerreëls 3/4:5
Teks: Psalm 119:72
Sang: Ps. 99-1:1,4,5; Ps. 119-1:25,26; Ps. 119-1:39,40; Sb 1-1:1,3,4;
- Die wet is ‘n gawe van God
- Die wet gee kennis van die sonde
- Die wet lei ons in dankbaarheid