Skip to content
Menu

Skriflesing: 1 Korintiërs1         Teksverse: 26-31      Sing: Ps 138:1-3; Ps 119:39,43,47; Ps 97:1,3;  Ps 97: 4,5,7; Ps 2:1-2, 5-6

Tema: God kies hulle uit wat niks in die oë van die wêreld is nie, juis tot beskaming van die wêreld en tot verheerliking van Homself, laat ons in God alleen roem!

Hoofpunte:

  1. God kies hulle uit, wat “niks” in die oë van die wêreld is nie
  2. God beskaam die wêreld
  3. God verheerlik Homself
  4. Laat ons in God alleen roem