Skip to content
Menu

Skriflesing:  Romeine 10       Teksvers: Romeine 10:10      Sing: Ps. 71:1, 7; Ps. 119:63; Ps. 34:5, 7; Ps. 33:10.

 Is EK gered?

Paulus noem duidelik dat Israel gehoor het, maar nie gedoen het nie. Dis was vir God onaanvaarbaar! Ons moet dus, AS ek glo dat EK gered is, myself oefen in die leefwyse van ʼn ware kind van die Here.

Hoe?

Bid: bely jou totale afhanklikheid van God

Studeer God soos Hy Hom in die Bybel openbaar. ALLES vir ons redding is volkome opgeteken. WEET wat God se wil is.

Bely. Nie meer saamsê met 12 artikels nie. Nie net die dag van my Belydenisaflegging nie. ʼn Diep ervaring van God se genade.

Hoor. Luister en doen!