Skriflesing: Lukas 24:33 – 52 en Levitikus 23: 9-17 en Handelinge 2:1-4
Teks: Levitikus 23: 9 en 15-16 en Handelinge 2:1
Sang: Sb 1-2:1-3; Ps 105: 1, 2 en 5 (T); Sb 12-3: 1-2; Ps 25:2 & 3 (T); Sb 8-1: 1-2; Sb 13-3
- Die OT oesfees
- Die fees van die eestelingoffer
- Die fees van die insameling / weke
- Die troos en hoop uit die vervulling van die OT oesfees
- Die bemagtiging en die aansporing vir arbeiders wat die oes insamel