Lees: Hebreërs 1:4-14
Teks: Hebreërs 1:5
Belydenis: NGB artikel 10
Sing: Ps 66-1:1,2,7; Ps 45-1:1,2,3; Ps 45-1:9,10,16; Ps 34-1:1,2,6;
- Jesus se Naam is groter as die engele s’n
- Jesus is die Seun – Engele die diensknegte
- Jesus word aanbid – Engele aanbid Hom
- Jesus sal ewig regeer – Engele sal ewig dien
- Jesus is die Skepper – Engele is skepsels