Skip to content
Menu

Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word.

Skriflesing: Mattheus 24:1-35     Sing:Psalm 97:1-3; Psalm 14:1-6; Psalm 1:1-3; Psalm 72:2-4; SB 7-1:1-3; SB 13-3.

‘n Uiteensetting van Mattheus 24:1-35:
24:1-3 – ‘n Belofte aangaande die vernietiging van die Tempel
24:4-14 – Tekens dat Jesus terugkom
24:15-21 – Die vernietiging van die tempel
24:22-28 – Moenie in die laaste dae mislei word nie
24:29-35 – ‘n Openbare, seker en sigbare terugkeer wat alles sal verander

Preek uiteensetting:
1. Jesus Christus kom terug en hy sal alles verander wanneer hy kom
2. Totdat Christus terugkeer sal daar geen noemenswaardige verandering wees nie
3. Regte verwagtinge vir die toekoms