Skip to content
Menu

Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word.

Votum

Seën

Skrifberyming 2-2 : 1

Gebed

Psalm 61 : 3, 4

Skriflesing:  Lukas 21:25-38  (AV 1933/53)

Teks:  Lukas 21:33  (AV 1933/53)

Preek:  Die Here se woorde bly staan

Psalm 102 : 11

Gebed

Offergawe

Psalm 119 : 51, 52

Seën

Skrifberyming 13-3

Preekopsomming:

Nie net mense en dinge op die aarde nie, maar die aarde self, is verganklik.  Selfs die sterrehemel in sy huidige vorm sal eendag vergaan. Wat egter nooit sal vergaan nie, is die woorde van die Here. Sy profesieë, beloftes, waarskuwings en troos bly vir altyd waar en geldig en sal alles volledig vervul word. Terwyl die ongelowige wêreld die Bybel afskryf, behou die Here se woorde – ook dié wat ons die afgelope jaar gehoor en gelees het – vir ons hulle krag en waarheid.