Skip to content
Menu

Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word.

Skriflesing: Genesis 22:1-14 & Hebreërs 11:1-2,17-19     Teksverse: Genesis 22:2,12 & Hebreërs 11:17-19     Sing: Ps.116:1 / Ps.116:5,7,8 / Ps.25:1,2,4 / Ps.4:3,4

Vir die wat God ken vloei geloofsoptrede uit ontsag vir God!

Watter antwoord kan ons gee op opmerkings soos :

  • As God goed is waarom sou Hy van Abraham verwag om sy kind te gaan offer.
  • Hoe kan Abraham na wie in die Bybel as die vader van gelowiges verwys word, gaan om so iets te doen?
  1. Die opdrag aan ‘n man wat God ken en vertrou
  2. Geloofsoptrede verg werklike toewyding aan God
  3. Geloofsoptrede vloei uit ontsag vir God