Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word.
Skriflesing: Johannes 11:1-16, 32-44 Teks: Johannes 11:11 Belydenis: HK Sondag 16 Sing: Ps. 92:1,6,7; Ps. 18:1,2,3; Ps. 31:3,4; Ps. 116:1,7,10.
- Hy skyn deur die dood
- Hy verlig die graf
- Hy breek die bande van die hel