Lees: Johannes 18:28-40
Teks: Johannes 18:37
Sing: Ps. 97:1, 7 (Totius); Ps. 34:2, 3, 5 7 (Totius); Ps. 73:11, 127 (Totius); Ps. 72:1, 2, 107 (Totius);
- Tussen die aardse ryke kom ‘n ryk wat lyk of dit van geen betekenis is nie.
- Hierdie ryk is in sy oorsprong anders as alle ander ryke.
- Hierdie is ‘n waarheidsryk van ware betekenis.