Skip to content
Menu

Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word.

Lees: Eksodus 19:1-13; 20:18-21 en 1 Petrus 1:1-9; 2:1-10.    Teks: 1 Petrus. 1:2b.     Sang: Ps. 98:3, 4; Ps. 43:3, 4; Ps. 118:7, 11, 14; Ps. 51:5, 6.

  • Hy wat uitverkies, is heilig. Skrikwekkend vir die sondaarmens!
  • Hoe sal ‘n sondaarmens ooit in die Heilige se teenwoordigheid kan bly leef?
  • Wie heilig gemaak is, sal ook heilig lewe.