Die regstreekse uitsending kan hier verkry word.
Lees: Eksodus 19:1-8 en 1 Petrus 1:1-9 en 17-22. Teks: 1 Petrus 1:2a Sang: Sb. 1-2:1, 2, 3; Ps. 4:2, 3; Ps. 40:3, 5; Sb. 18-7:1, 10, 12; Ps. 33:6, 7.
- God se uitverkiesing hou nie vir uitverkorenes net positiewe gevolge in nie.
- Die negatiewe gevolge verloop egter nie planloos nie.
- God se ewige plan vertroos my en bemoedig my.